Total Pageviews

Tuesday, October 18, 2011

Fransie Human

Hoop nie ek klink te sinergisties of selfs fundamentalisties nie, maar die bestaan van die webtuiste is die Wondelikste nuus wat ek in maande gekry het!

Sal verseker stories en foto's later stuur. Wou net eers BAIE DANKIE sĂȘ hiervoor. Vanwyksvlei sal altyd deel wees van my mens-wees.

No comments:

Post a Comment