Ek het so met n ompad hierdie adres
gekry en lees toe so van die ouens se stories. Ek was veral bly om van Philip
en Annien te hoor al baie gewonder wat van hulle geword het.
Ek het ook 1963 gestanderd 8 toe
Paarl toe.Langstorie kort ek is nou op Bothaville woonagtig nog steeds in die
versekerings bedryf en sal soos Stompie se daar bly tot ek omval.
Ek sal die ander se stories lees
sodra ek tyd kry, moet se my gedagtes loop op verpaaie.
No comments:
Post a Comment