Ek is 'n kleindogter is van Ouma Hanna Kokt wat al haar jare in VanWyksvlei gewoon
het sy het 10 kinders gehad en almal is op Vanwyksvlei deur die skool.
Ek onthou die
vakansie by Ouma soos gister . My Tannie Irene Kokt het al die jare in die
sentrale gewerk en toe later Posmeesteres geword en sy woon nou by haar oudste
seun Johnny in Bloemfontein.
Sy het my ouma
opgepas tot die dag van haar dood. My ouma was bekend by almal want daar
was min mense wat nie by, soos hulle haar genoem, het Ouma Hanna eers kom groet
het nie.
No comments:
Post a Comment