Baie mooi webtuiste.
Sal bietjie vir my ma wys. Sy is 'n oud Vanwyksvleier. Marinda Claassen. Haar pa was Piet Claassen en ma Esma Claassen. My oupa posmeester vir jare op die dorp. My ma het 2 sisters gehad. Sandra Claassen en Tertia.
Nog net my ma, Marinda en haar sister, Tertia wat nog lewe.
My oupa "Piet Pos" is in 1993 oorlede en ouma Esme in 2004 aan Motor Neuron siekte.
Sandra die middel suster is in 1980/1981 vermoor.
No comments:
Post a Comment